Skip to content

Site Title

Category Archives: Uncategorized

Iets Amazings

Dink van nou af gaan dit makliker vir my wees om te skryf. Altyd wil ‘n mens oor een of ander wondelike gebeurtenis skryf maar dan besef ek die doodgewone die alledaagse lewe wat ek ly is genoeg dit is iets amazing. Ja wel sluit my winkeltjie Al vir amper 30 Jaar oop en toeContinue reading “Iets Amazings”

Posted byjacoafricaApril 2, 2026April 2, 2026Posted inUncategorizedLeave a comment on Iets Amazings

Fotos

My nuwe lewe het entosiasties beging het op die berg gekoop en wou mooi fotos neem om te post. Ja men’s is nogal opgewonde dalk is daar ‘n nuwe liefde ook so vir ‘n goeie wegspring. Maar so maklik was dit beslis nie die foon se kamera kan nie juis tarentale of naguitjie goed afContinue reading “Fotos”

Posted byjacoafricaMarch 29, 2026Posted inUncategorizedLeave a comment on Fotos

Drank

Is nou 9 jaar van 2017 tot 2026. Is geskei in 2017. Het nog all deur ‘n baie moeilike tyd daar na gegaan so het ek onderandere agtergekom hoe swaar drank aan Jou lyf kan voel. Nou in 2026 wil ek glad nie meer drink nie. Jy sien ek was ‘n dag of twee geledeContinue reading “Drank”

Posted byjacoafricaMarch 24, 2026Posted inUncategorizedLeave a comment on Drank

Gedagte

Jou en my aanbieding vir die Here is met sonde bevlek maar God sien ons skoon deur die bloed van ons Here Jesus.

Posted byjacoafricaMarch 24, 2026Posted inUncategorizedLeave a comment on Gedagte

Laatnag

Die title is eerder vroegnag. Is darm Lekker still nou. Laatnag is Seker eerder hier van 3uur 4uur af. Ja wat ne die lewe gaan darm aan gister het ek ‘n laatnag gehaat dis darm nou agter my was bietjie siek vandag voel nou baie better. Hoe was Jou dag? Vrae ek so in dieContinue reading “Laatnag”

Posted byjacoafricaMarch 21, 2026Posted inUncategorizedLeave a comment on Laatnag
Site Title, Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Site Title
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Site Title
    • Subscribe Subscribed
    • Sign up
    • Log in
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar