Laatnag

Die title is eerder vroegnag. Is darm Lekker still nou. Laatnag is Seker eerder hier van 3uur 4uur af.

Ja wat ne die lewe gaan darm aan gister het ek ‘n laatnag gehaat dis darm nou agter my was bietjie siek vandag voel nou baie better. Hoe was Jou dag? Vrae ek so in die donker in.

So van donker gepraat ken jy daar die liekkie van Koos Duplisie “Die donker kom van buite en suifer deur die ruite” As ek Lekker moeg is sing ek “die moegheid kom van buite en suifer deur die ruite”.

Kom ek publisee hier die eerste een. Hoop jy het ‘n mooi aand verder. Vir eers groete en groente, Tweedledee tweedledum.

Is this your new site? Log in to activate admin features and dismiss this message
Log In