Dink van nou af gaan dit makliker vir my wees om te skryf. Altyd wil ‘n mens oor een of ander wondelike gebeurtenis skryf maar dan besef ek die doodgewone die alledaagse lewe wat ek ly is genoeg dit is iets amazing.
Ja wel sluit my winkeltjie Al vir amper 30 Jaar oop en toe elke dag. Staan in die oggende op en drink ‘n koffetjie hier lansaan. Gaan kuier en eet nog gereeld by my ma hulle. Hou daar van om in die straate te stap en ‘n drankie by die kroeg te drink.