Fotos

My nuwe lewe het entosiasties beging het op die berg gekoop en wou mooi fotos neem om te post. Ja men’s is nogal opgewonde dalk is daar ‘n nuwe liefde ook so vir ‘n goeie wegspring. Maar so maklik was dit beslis nie die foon se kamera kan nie juis tarentale of naguitjie goed af Neem nie. En die liefde was meer van n’ horrer as iets anders.

Maar so ondek ek toe ook skryf en ek skryf allerhande posts op face book.

Een van my eerstes. Ek skryf n briefie in ‘n bottle en gooi hom in die see. ‘n Ander een het ek in die lug opgegooi en gekyk hoe die wind hom weg blaas.

Deesdae speel ek baie tennis Gaan gym somms en spring tou by die werk. Doen pushups ens.

Ek hou daar van om uittegaan in die aande Gaan sit bietjie in die kroeg of beging so amper bietjie poel speel so hier en daar. Die nag club is altyd interesand en verveelig maar hou Jou beursie maar goed vas as jy kan.

Leave a comment