Is nou 9 jaar van 2017 tot 2026. Is geskei in 2017. Het nog all deur ‘n baie moeilike tyd daar na gegaan so het ek onderandere agtergekom hoe swaar drank aan Jou lyf kan voel.
Nou in 2026 wil ek glad nie meer drink nie. Jy sien ek was ‘n dag of twee gelede erg siek. Ja was ook die drank maar het ‘n tipe griep of iets ook gehaat. Daar is ook verkoues en griep en wat nog alls wat jy in die kroeg kan kry. Nie dat ek nie meer Wil Gaan nie maar wil eerder 0 alcol drink.
Boonop sukkel ek ook met my rug en nek so hierdie aand was erg vir my drie maal van swaar en seer.